Any orders placed during the lockdown will only be delivered after 16 April - we will get it to you as quickly as we can!

365 Wonderlike Wetenskap Eksperimente
365 Wonderlike Wetenskap Eksperimente

365 Wonderlike Wetenskap Eksperimente

Regular price
R 149.00
Sale price
R 149.00
Quantity must be 1 or more

Ontdek die geheime van die wetenskap deur honderde experimente wat jou sal versom en sal vermaak. Jy sal nie glo hoeveel pret jy kan he terwyl jy nuwe dinge leer noe!

Weet jy hoe om jou eie vulkaan te maak? Of hoe reënboë ontstaan? Ontdek die wonderwereld van die wetenskap en verken die aarde en die ruimte.