Any orders placed during the lockdown will only be delivered after 16 April - we will get it to you as quickly as we can!

Kopkrappers vir Begaafde Kinders
Kopkrappers vir Begaafde Kinders

Kopkrappers vir Begaafde Kinders

Regular price
R 119.00
Sale price
R 119.00
Quantity must be 1 or more

'n Versameling van meer as een honderd uitdagende kopkrappers en speletjies wat ontwerp is om die intelligensie en verbeelding van kinders te verbeter en aktief te hou. Met 'n ouer handleiding wat wenke insluit vir tuis onderrig asook die konsep van intelligensie verduidelik.